PlasmaMade on dutch TV
Hoe die filter werk
Die PlasmaMade lug filter kan gebruik word in enige dampkap
Om die PlasmaMade lug filter te plaas en te monteer is baie maklik. Die filter kan gebruik word in enige dampkap. Nadat die filter korrek installeer is, word die elektronika van die filteer aktiveer deur die lugvloei. Die kontamineerde lugstroom (vette, stuifmeel, reuke, ens.) word omgeskakel in skoon lug en CO2 deur ’n natuurlike reaksie. Die filtreerde (hersirkuleerde) skoon lug word teruggeblaas in die vertrek.
PlasmaMade: hersirkulasie baseer op plasma tegnologie. h3>
Eksentriese monterings aanpasser
Kyk gerus na ons Eksentriese Monterings Aanpasser, 'n onmiddelike oplossing om die filter sentraal bo die enjin van u dampkap te plaas. Kyk na ons monterings fliek hier onder vir meer inligting.
HOE WERK ‘N RECIRCULATIE AFZUIGKAP?
‘n Paar feite
- Die filter werk beide horisontaal en vertikaal.
- Effektiwiteit> 95% teen 200m³/uur kapasiteit.
- Jaarlikse besparings deur hersirkulasie tegnologie.
- Self-skoonmakende lae-onderhoud filter.
- Filter sal ‘n (dampkap) leeftyd hou.
- Kan monteer word op bestaande uitlaat sisteem.
- Vinnige installering / 5 jaar waarborg.